Hoe om na 'n webbediener te FTP 
 
Hierdie artikel is van toepassing op personeel en studente                                                             English 
 
NB! Hierdie prosedure is net van toepassing op gerigstreerde bladmeesters van die Universiteit.
 
 
Indien u reeds WS_FTP op u rekenaar het:
Maak WS_FTP oop.
Op GENERAL :
1. PROFILE NAME: Kies 'n naam vir die opstelling
2. HOST NAME/ADDRESS: word deur IT verskaf wanneer u as bladmeester registreer
3. HOST TYPE: automatic detect
4. USER ID: word deur IT verskaf wanneer u as bladmeester registreer
5. PASSWORD: word deur IT verskaf wanneer u as bladmeester registreer
6. Kies SAVE PWD slegs indien u nie u rekenaar met ander persone deel nie.
 

STARTUP: INITIAL REMOTE SITE FOLDER: word deur IT verskaf wanneer u as bladmeester registreer.

Kliek op APPLY om die profiel te stoor.

Kliek OK om die konneksie na die bediener te aktiveer.

Advanced: Indien u van buite die Universiteit se netwerk oplaai, untick PASSIVE TRANSFERS .